1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Mediadekking in die Suid-Afrikaanse gedrukte media oor taalverwante onderwerpe, in besonder taalregte en taalbeleidskwessies : research article

Volume 27, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


The print media are both important and reliable barometers for determining the feelings and attitudes of the reading public. This information, compiled in an annual report to PanSALB, may assist in making various groups aware of their language rights and could help to cultivate a proactive culture of language rights. This, in turn, could contribute towards the transformation of our society. It could also serve as deterrent to linguistic discrimination. In order to determine the validity of the assumptions represented in the print media, language issue coverage in the print media is compared to official language rights complaints lodged with PanSALB. The government might well avoid conflict by taking cognisance of language problems and ensuring that constitutional rights are upheld before problems arise.

Die gedrukte media is 'n belangrike en betroubare barometer om die gesindhede en gevoelens van die leserspubliek te peil. Sodanige inligting, vervat in 'n jaarlikse verslag aan Pansat, kan meehelp om die bewustheid onder die gewone publiek rondom taalregte en taalregtekwessies te verhoog, wat met die proaktiewe gesindheid transformasie van die gemeenskap kan bevorder. Terselfdertyd kan dit dien as teenvoeter vir taaldiskriminasie. Ten einde die geldigheid van die gevolgtrekkings vas te stel, is vergelykings getref met die amptelike taalregteklagtes wat aan die amptelike taaliggaam, Pansat, gerig is. Dit sal die regering loon om betyds kennis te neem van probleme op taalgebied ten einde konflik te vermy, deur toe te sien dat grondwetlike regte nagekom word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/2/EJC61920
2006-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error