1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Richard Murphy : a life in writing : research article

Volume 27, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

The Irish poet Richard Murphy published his autobiography "The kick : a life among writers" in 2003. From a slightly different perspective the subtitle of this work could be rewritten as "A life in writing" since it is an account of the agencies that moulded a life devoted to creative writing which forms the book's essential impetus. The memoir is based on notebooks which Murphy kept throughout his life "to hold the scraps of verse, elusive images, dreams, desires and revelations" to be developed into poetry. Apart from contextualising his poetry by registering the relationships, circumstances and landscapes from which it germinated, Murphy also tells of the creative process itself and the personal poetics underlying this process. This article explores what is regarded as the central determining feature of Murphy's identity as poet, namely the relationship between the creative self and a particular place, where the concept of "place" is seen as a cultural palimpsest which represents not only physical qualities, but also the shaping and development of the landscape through time according to a certain way of life.


Die Ierse digter Richard Murphy publiseer sy outobiografie "The kick : a life among writers" in 2003. Vanuit 'n effens ander invalshoek sou die subtitel van hierdie werk herskryf kon word as "'n Lewe as skrywer", aangesien dit primêr handel oor die kragte wat werksaam is in die vorming van 'n lewe wat gewy aan is kreatiewe skryfwerk. Die outobiografie is gebaseer op aantekeninge wat Murphy sy lewe lank bygehou het om "fragmente van gedigte, ontwykende beelde, drome, begeertes en onthullings" wat moontlik later tot poësie kon ontwikkel, neer te skryf. Afgesien van die feit dat Murphy se memoir sy poësie kontekstualiseer deurdat dit vertel van die verhoudings, omstandighede en landskappe waaruit dit ontstaan het, handel dit ook oor die kreatiewe proses self en oor die persoonlike poëtika wat hierdie proses onderlê. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na wat beskou word as die sentrale dryfkrag in Murphy se identiteit as digter, naamlik die verhouding tussen die kreatiewe self en 'n spesifieke plek. Die begrip "plek" behels nie net die fisiese nie, maar word ook beskou as 'n kulturele palimpses wat die vorming en ontwikkeling van die landskap volgens 'n bepaalde lewenswyse verteenwoordig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/3/EJC61934
2006-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error