1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die taal of die cheetah? Perspektiewe op die belang van taalsigbaarheid by die nuwe Vrystaatse nommerplaat as openbare teken : research article

Volume 28, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


This article investigates the importance of language visibility on the new Free State number plate, on the basis of a survey that was conducted during 2002 among a representative group of motor-vehicle owners in the province. This survey tested the opinions of respondents in respect of two aspects. On the one hand, opinions regarding the illustrated design of the new number plate which was introduced in 2002, were tested; and on the other hand, opinions concerning the linguistic features of the number plate were also investigated. In this article, selected responses to two sets of questions relating to the above will be compared, in order to determine the effect of the graphic design of the new number plate on respondents' opinions regarding language visibility. A positive identification therewith would provide an indication of the degree to which the negative effect of reduced language visibility on the illustrated number plate in the province's two main languages, by this minimised.


Die artikel ondersoek die belang van taalsigbaarheid op die nuwe Vrystaatse nommerplaat na aanleiding van 'n meningsopname wat gedurende 2002 onder 'n verteenwoordigende groep motoreienaars in die provinsie uitgevoer is. Hierdie opname het respondente se mening oor twee aspekte getoets. Enersyds word menings getoets oor die geïllustreerde ontwerp van die nuwe nommerplaat wat in 2002 ingestel is en andersyds oor die linguistiese kenmerke van die nommerplaat. Geselekteerde response op twee stelle vrae rondom bogemelde word in die artikel vergelyk ten einde te bepaal watter uitwerking die grafiese ontwerp van die nuwe nommerplaat op respondente se mening oor taalsigbaarheid het. 'n Positiewe identifisering daarmee sou 'n aanduiding kon gee tot watter mate die negatiewe uitwerking van verminderde taalsigbaarheid op die geïllustreerde nommerplaat in die twee groot tale van die provinsie hierdeur verminder word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/28/2/EJC61964
2007-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error