1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Ontwikkeling van 'n Afrikaanse woordnet : metodologie en integrasie

Volume 29, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


The Afrikaans wordnet is a lexical-conceptual network in the form of an electronic lexical database, developed at the North-West University. In this article, a methodology for a semi-automatic construction of the entries - so-called synonym sets - is investigated. Firstly, a background is given on the nature of a wordnet, as well as "WordNet", on which it is based. Other wordnets, as well as applications of wordnets, are also discussed here. Next, the macrostructure of a wordnet in terms of its integration and compatibility with other wordnets is investigated, after which the proposed methodology is presented with a discussion of the results. Finally, a projection is made to the integration of the Afrikaans wordnet with other resources, which include "WordNet" and an Afrikaans lexical database, called ALEXANDER.

Die Afrikaanse woordnet is 'n leksikaal-konseptuele netwerk in die vorm van 'n elektroniese leksikale databasis wat aan die Noordwes-Universiteit ontwikkel is. In hierdie artikel word 'n metodologie vir 'n semi-outomatiese konstruksie van die inskrywings - sogenaamde sinoniemstelle - bekyk. Daar word eers 'n agtergrond gegee oor wat 'n woordnet is, sowel as oor "Word Net" waarop dit gebaseer is. Ander woordnette, sowel as toepassings van woordnette, word ook bespreek. Daar word voorts gekyk na die makrostruktuur van 'n woordnet in terme van sy integrasie en verenigbaarheid met ander woordnette, waarna die voorgestelde metodologie voorgelĂȘ en die resultate bespreek word. Laastens is daar 'n vooruitskouing van die integrasie van die Afrikaanse woordnet met ander bronne, waaronder "WordNet" en 'n Afrikaanse leksikale databasis genaamd ALEXANDER.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/1/EJC62002
2008-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error