1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - ; or, The double bind of Houellebecq's apocalypse : when the end is not the end : research article

Volume 29, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

The purpose of this article is to demonstrate that "The possibility of an island" (2005), the latest novel by the controversial French author Michel Houellebecq, utilises a variety of so-called marginal genres such as millennial, apocalyptic, Utopian writing and science fiction to question and to continue the millennial project he elaborated in "Atomised" (2001). The latter novel, first published in French in 1998, explores the idea of a new order that would gradually come into existence during the new millennium, namely that of a neo-humanity produced through cloning. In "The possibility of an island" this Utopian construction turns unequivocally into a dystopia. This novel thus adds a double bind to the Apocalypse foreseen in "Atomised" : the end was not the end, but just the beginning of an intermediary phase.This analysis of Houellebecq's novelistic techniques is based on theoretical descriptions of the genres on which the two novels draw, as well as narratological concepts formulated by Roland Barthes and Gérard Genette. The conclusion of the article points out that Houellebecq's utilisation of marginal genres enables him to question contemporary civilisation and to investigate the consequences of scientific research on future generations.


Die doel van hierdie artikel is om aan te toon dat "The possibility of an island" (2005), die jongste roman van die omstrede Franse skrywer, Michel Houellebecq, 'n verskeidenheid sogenaamde marginale genres, soos wetenskapsfiksie, apokaliptiese en utopiese geskrifte asook profesieë rondom die nuwe millennium, gebruik om die millenniumprojek van "Atomised" (2001) te bevraagteken en voort te sit. Laasgenoemde roman, waarvan die oorspronklike Franse weergawe in 1998 gepubliseer is, ondersoek op 'n verbeeldingryke manier die gelydelike totstandkoming van 'n nuwe orde tydens die nuwe millennium, naamlik dié van 'n nuwe mensheid geproduseer deur kloning. In "The possibility of an island" verander hierdie utopiese konstruk op ondubbelsinnige wyse in 'n distopie. Hierdie roman voeg 'n dubbelslagtigheid toe tot die apokalipse geteken in "Atomised" : die einde was nie die ware einde nie, maar net die begin van 'n nuwe intermediêre fase. Hierdie analise van Houellebecq se romantegnieke is gebaseer op teoretiese beskrywings van die genres waarop sy twee romans berus, asook op narratologiese konsepte ontwikkel deur Roland Barthes en Gérard Genette. Die artikel kom tot die konklusie dat Houellebecq se gebruik van marginale genres hom in staat stel om die huidige samelewing te bevraagteken en die gevolge van wetenskaplike navorsing op toekomstige generasies te ondersoek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/2/EJC62028
2008-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error