1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Treffende gedigte oor maan en duister
Vermaning: gedigte 2003-2007, Lucas Malan : boekresensie

Volume 29, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

is die sesde digbundel uit Lucas Malan se hand. Malan het hom reeds ondeskei as 'n fyn wewer van tekste. is geen uitsondering op die reël nie. Taal word op 'n vernuftige wyse ingespan om die gedigte af te werk. Malan se fyn taalaanvoeling en behendige taalomgang is indrukwekkend (vgl. byvoorbeeld : "Hier slaap hulle nou, die sagte blou geveerdes / wat naglank van die heilsame Melkweg kan drink."). Van meet af bekoor die gedigte, soos 'n maan oor die see. Die maanstrale verlig die dansende fosfor in die uitspoelende seewater. Net so laat Malan die verse in die bundel dans.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/3/EJC62037
2008-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error