1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Op die spoor van kreatiewe kreature : 'n interdissiplinêre ondersoek na die kreatiewe proses - projekbeskrywing

Volume 30, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Die interdissiplinêre ondersoek, "Op die spoor van kreatiewe kreature", het ontstaan uit die behoefte om navorsingsmoontlikhede binne die kreatiewe dissiplines, spesifiek visuele kuns en skryfkuns, te ondersoek. Die grafiese werk wat die kern van die projek uitmaak, en as kreatiewe stimulus vir al die kunstenaars gedien het, het ontstaan in die verbeelding van 'n vyf-jarige seun en is deur sy kunstenaarspa geïllustreer. Die projek bestaan uit verskeie komponente, waaronder 'n vlagskipprojek met genooide kunstenaars, 'n onderrigsubprojek en gemeenskapsprojekte. Dit is ten toon gestel by die Aardklop Nasionale Kunstefees, 2007.


Hierdie artikel gee 'n oorsig oor die projek as geheel en die organiese proses waardeur dit tot stand gekom het. Die bespreking behels die beskrywing van die konteks, konseptualisering, benadering, metodes, dokumentering, ondersteuningstrukture, die beskrywing van die verskeie subprojekte, en voorlopige resultate en bestekopname. Die gebruikmaking van illustrasies dien as wyse waarop navorsing weergegee kan word en waardeur 'n komplekse kreatiewe projek soos hierdie gekommunikeer en verstaan kan word.


"Tracking creative creatures" is an interdisciplinary exploration which originated out of a need for research possibilities within the creative disciplines, specifically visual arts and creative writing. The graphic works which formed the core of the project, and which served as creative stimuli for the various artists, originated in the imagination of a five year-old boy and were subsequently illustrated by his artist father. The project entails various components, including a flagship project with invited artists, a teaching subproject and a community sub-project, which were showcased at the Aardklop National Arts Festival, 2007.
This article provides an overview of the project as a whole and the organic nature in which it evolved. The discussion includes the following aspects : context, conceptualisation, approach, methods, documentation, support structures, description of the various sub-projects, and preliminary results and appraisal. The complex nature of the projects is further communicated by means of illustrations.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/1/EJC62067
2009-04-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error