1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Koos Prinsloo - postmodernis en skrywer?
Aantekeninge by Koos Prinsloo, Gerrit Olivier : resensie

Volume 30, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Koos Prinsloo het in 1982 gedebuteer met die bundel en nou, 26 jaar later, verskyn Gerrit Olivier se "aantekeninge" oor sy werk. Nie net tree Olivier krities in gesprek met bestaande studies oor Prinsloo se werk, soos byvoorbeeld dié van Riana Scheepers, nie, maar hy verwys ook uitgebreid na bestaande artikels oor Prinsloo se werk en resensies wat oor sy viertal kortverhaalbundels geskryf is. Die teks word ook voorsien van uitgebreide voetnote en 'n omvattende bibliografie vir diegene wat verder navorsing wil doen oor Prinsloo se werk - wat, myns insiens, nie meer so dikwels gelees word soos destyds die geval was nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/2/EJC62083
2009-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error