1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Beskouings oor Krog se oeuvre
Ons ongehoorde soort : beskouings oor die werk van Antjie Krog, Louise Viljoen : resensie

Volume 30, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Antjie Krog is tans een van die mees hoogaangeskrewe lewende digters in Afrikaans en daarom is dit belangrik dat daar indringend aan haar werk aandag gegee word, veral deur 'n gerekende literator soos Louise Viljoen. Die versamelbundel , waarin 'n reeks essays oor Krog se oeuvre verskyn, verskaf inderwaarheid 'n voëlvlug oor een van die mees indrukwekkende literêre oeuvres in Afrikaans. Volgens die "Woord vooraf" is hierdie bundel sowel 'n verkenning van belangrike strominge in die werk van Antjie Krog as 'n aanduiding van die aksentverskuiwing wat by Viljoen self plaasgevind het in haar literêr-kritiese instelling ten opsigte van Krog se werk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/3/EJC62104
2009-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error