1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Quis ipsos custodes custodiet?
Raadslid Hamersma se voorvinger wys wes, Marius Ackermann : resensie

Volume 31, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Hierdie satiriese werk ondersoek die onstuimige pad van 'n gemeenskap in die aanloop tot en die afloop van 'n demokratiesverkose meerderheidsregering. Die leser word deur die oë van 'n koerantman, Wessel Wessels, teruggeneem na 'n klein dorpie se oorgang vanaf 'n wit minderheidsbestuur na 'n swart meerderheidsbewind en die struwelinge om vreedsame politiese verandering te bewerkstellig. Op 'n spitsvondige wyse ondersoek die verhaal die vele karakters wat in hierdie onstuimige tye op die golwe van politieke wendings heen en weer geslinger word. Derhalwe word die politieke spel van die onderskeie "akteurs" haarfyn weergegee - die reaksies van die regses, die weermag, die polisie en die regerende partye teen die agtergrond van Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing in 1994: die wit-swartkontras, politieke spanning en soeke na 'n beter lewe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/2/EJC62136
2010-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error