1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - "Vlerke waarmee jy nie kan vlieg nie"
Vlerke vir my houteend, Kobus Lombard : resensie

Volume 31, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

is Kobus Lombard se derde digbundel. Hy debuteer in 2001 met (2001), wat redelik positief ontvang is onder meer vanweë die pretensielose eenvoud van die verse (oorwegend in mineurtoon), die manier waarop bybelse gegewens na 'n Namibiese landskap getransponeer word en die eerlikheid waarmee Lombard oor die moederbinding en weeskindverlede skryf. Alhoewel die poëtiese aanbod as relatief skraal en onbeslissend geskat is, is belofte wel raakgesien.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/2/EJC62141
2010-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error