1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Ons is elkeen uniek annerster
'n Annerster soort, Thijs Nel : boekresensie

Volume 31, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Hierdie versameling verhale, anekdotes en vertellings deur Thijs Nel het oorspronklik in 1997 verskyn en is in 2010 bygewerk en herdruk in 'n beperkte oplaag van sowat 200 eksemplare. Die versameling met sy pragvoorblad met 'n kunswerk van Francois Weideman word op enkele plekke deur setfoute bederf - wat hopelik reggestel gaan word in verdere oordrukke.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/3/EJC62155
2010-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error