1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Versindaba 2010, Melt Myburgh (Samest.) : boekresensie

Volume 31, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Die sesde -bundel gee, soos sy voorlopers, so min of meer die stand van die Afrikaanse poësie in die jaar 2010 weer. Dit bevat gedigte van agtien digters van wie daar binnekort 'n bundel verskyn of wat pas 'n bundel die lig laat sien het. Sommige van hulle soos Tom Gouws, Louis Esterhuizen, Joan Hambidge en Johann Lodewyk Marais is reeds ou bekendes op die Afrikaanse poëtiese toneel, terwyl ander soos Karen Huhn, Aniel Botha, Lou-Anne Stone en 'n hele paar ander, relatief nuwe stemme verteenwoordig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/3/EJC62159
2010-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error