1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Animals and nature : mapping storylines and metaphors in David Kramer's narratives

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

This article discusses the representation of animals and nature in selected lyrics from the oeuvre of singer, songwriter and producer David Kramer and considers his engagement with historical and contemporary discourses about human-animal and human-nature interaction in relation to ecological awareness within a South African context. I trace the socio-political commentary voiced through his depiction of animals in the folksongs he wrote during apartheid, especially in lyrics from the album "Baboondogs" (Kramer, 1986). Kramer also employs intertextual references to traditional South African folksongs and tales in his music. Furthermore, the social and environmental significance of Kramer's representations of nature in a selection of his postapartheid lyrics is investigated. I argue that the pedagogical value of Kramer's cultural commentary can contribute significantly to the challenge of teaching animal studies and ecocriticism in South African context.


In hierdie artikel word die uitbeelding van diere en die natuur in gekose lirieke uit die oeuvre van liedjieskrywer, sanger en regisseur David Kramer ondersoek. Sy gemoeidheid met historiese en kontemporêre diskoerse oor mens-dierinteraksie en mens-natuurinteraksie, asook sy ekologiese bewustheid in 'n Suid-Afrikaanse konteks, sal oorweeg word. Kramer se sosiopolitieke kommentaar, met spesifieke verwysing na die dier- en natuuruitbeeldings in sy volksliedjies wat tydens apartheid geskryf is en veral in die album "Baboondogs" (Kramer, 1986) figureer, sal in hierdie analise aangetoon word. Kramer gebruik ook intertekstuele verwysings uit tradisionele Suid-Afrikaanse volksliedjies en verhale in sy musiek. Die maatskaplike en omgewingsimplikasies van Kramer se natuuruitbeeldings in 'n seleksie van sy postapartheid lirieke sal eweneens ondersoek word. Die gevolgtrekking is dat die pedagogiese waarde van Kramer se kulturele kommentaar uiteindelik 'n noemenswaardige bydrae kan lewer tot die onderrig van dierestudie en ekokritiek in 'n Suid-Afrikaanse konteks.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/1/EJC62188
2011-04-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error