1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Middeleeuse gravin veg in Afrikaans
Jonkvrou, Jean-Claude Van Rijckeghem & Pat Van Beirs : resensie

Volume 32, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

is 'n historiese roman wat, hoewel dit ook as 'n jeugroman geklassifiseer is, toeganklik is vir lesers van alle ouderdomme.


Dit is die verhaal van Marguerite van Dalen, 'n meisie wat eintlik die lang verwagte seun van die Graaf van Vlaandere moes wees. Die leser neem reeds heel aan die begin van die verhaal deeglik kennis van haar karakter as sy 'n breedvoerige beskrywing van haar eie geboorteproses en van haar vader se teleurstelling oor haar geslag gee.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/2/EJC119269
2011-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error