1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - - woordeboek vol intriges
Die aap in jou koffie: Afrikaanse eponieme van A tot Z, Anton F. Prinsloo : resensies

Volume 32, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

As hierdie boek 'n verbeeldinglose omslag gehad het en die titel daarvan bloot was, sou niemand waarskynlik in die week of twee wat dit op my lessenaar by die werk gelê het iets daaroor gesê of gevra het nie. Of miskien sou diegene wat nie gedink het hulle is veronderstel om te weet wat 'n eponiem is nie, wel gevra het watter soort woordeboek dit dan is. Die res (wat sou dink hulle behoort te weet) sou waarskynlik stilletjies gaan naslaan het wat 'n eponiem nou weer is - soos ek self sou moes doen indien ek nie toevallig die gesprek oor die boek met die skrywer op RSG se gehoor en só my geheue verfris het nie!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/3/EJC124070
2011-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error