1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - A "spirit" of home and exile : a re-evaluation of Breyten Breytenbach's

Volume 32, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

This article notes the emergence of a global consciousness that recognises the need to move beyond well-worn categories of interpretation. In exploring the concepts of home and exile in Breyten Breytenbach's novel, "Memory of snow and of dust" (1989), the article examines how fresh perspectives in postcolonial studies - identified as a 'spiritual turn' - allow one to gain access to new insights into the exilic condition. The author captures and conveys the experience of exile, and envisages through the exile's 'double vision' a more complicated notion of home. The distressing journey into a new awareness of what constitutes home is examined. Furthermore, the article considers the restless, yet regenerative condition of exile that - although characterised by mental anguish - makes possible a more fluid response to spatiality. The renewed interest in (and legitimation of) the spiritual in postcolonial studies lends further insight into an alternative response to the search for a place/space to call home. This article concludes with an affirmation of the relevance of "Memory of snow and of dust", as a novel that challenges one to cultivate an expanded awareness - that moves beyond the material - in times during which the overlapping boundaries of home and exile are becoming a global condition.


Hierdie artikel dui 'n globale bewussyn aan die behoefte erken om afgeslete kategorieë van interpretasie agter te laat. Die konsepte van tuiste en ballingskap in Breyten Breytenbach se roman "Memory of snow and of dust" (1989) word in hierdie artikel ondersoek asook die manier waarop vars perspektiewe in postkoloniale studies - beskryf as 'n "geestelike wending" - nuwe insigte bied in die toestand van ballingskap. Die skrywer beeld die ervaring van ballingskap uit en vertolk dit deur middel van die banneling se 'dubbele visie'. Sodoende skep hy 'n ingewikkelder begrip van 'n tuiste te skep. Die ontstellende reis na 'n nuwe bewussyn van 'tuiste' word ondersoek. Verder beskou die artikel die onrustige, maar vernuwende toestand van ballingskap wat - hoewel gekenmerk deur geestelike angs - 'n meer veranderlike reaksie op ruimtelikheid moontlik maak. Die hernude belangstelling in (en legitimering van) die geestelike in postkoloniale studie bied verdere insig in 'n alternatiewe antwoord op die soeke na 'n plek/ruimte om in tuis te voel. Ten slotte bevestig hierdie artikel die relevansie van "Memory of snow and of dust" as 'n roman. Dit daag die leser uit om 'n uitgebreide bewustheid te kweek - wat verby die grense van die materiële beweeg - in 'n tyd waarin die oorvleueling van die grense van tuiste en ballingskap 'n globale toestand word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/3/EJC124090
2011-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error