1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Murgtere saak : 'n gendermatige lees van en : original research

Volume 33, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Hierdie artikel bied ontleed twee kunstenaarsboeke deur manlike kunstenaars wat aan die praktykgebaseerderde navorsingsprojek deelgeneem het. Die gekose kunstenaars spreek spesifiek die gedagte van manlike weerloosheid en verwonding aan en maak in die proses van 'n aantal sogenaamde manlike maar veral ook vroulike genderbetekenaars gebruik. Schutte se en Strydom en Burger se word ondersoek. Daar word aangevoer dat die gebruik van veral konvensioneel vroulike mediums tesame met temas wat sowel 'n manlike as vroulike karakter het, meewerk om die ervaring van manlike weerloosheid en verwonding op so 'n wyse te kommunikeer dat 'n ongewone manlike subjekposisie daargestel word. Hierdie subjekposisie bied 'n meer genuanseerde beskouing van manlikheid as wat konvensionele (heteronormatiewe) en selfs ook sogenaamde 'nuwe' of alternatiewe manlike subjekposisies (soos transgender, homoseksueel en dies meer) diskoerse bied.


This article presents a reading of two artist's books by male artists who participated in the practice-based research project . The selected artists specifically address the notion of masculine vulnerability and injury, and in the process, they utilise a number of signifying strategies conventionally associated with masculine as well as feminine gender divisions. Schutte's [] and Strydom and Burger's were investigated. I argue that the use of media with a conventional feminine character together with themes associated with both masculine and feminine aspects assisted towards expressing the experience of masculine vulnerability and injury in such a manner that an unusual masculine subject position was suggested. This subject position offered a more nuanced view of masculinity that departs from masculinities proposed in discourses of conventional (heteronormative) or even so-called 'new' or alternative masculinities (transgender, homosexual and the like).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/33/1/EJC127717
2012-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error