1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Digters en atlete : Olimpiese wenners en verloorders in die vroeë Griekse liriek : original research

Volume 34, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Die antieke Griekse gemeenskap was uiters mededingend; veral by die adel was daar die konstante behoefte en ideaal om prestasies op die slagveld of sportveld te behaal en in die familiegeskiedenis op te neem. In die afwesigheid van die rol wat die hedendaagse media vandag in ons samelewing speel, het veral drie digters die prestasies van atlete by die antieke Olimpiese en ander spele op rekord gestel, verkondig en opgehemel: Simonides, Pindaros en Bakchulides. Hulle het 'n spesiale oorwinningslied, die , gekomponeer - 'n verhewe ode wat deur 'n koor met musiekbegeleiding voorgedra is. In hierdie artikel word uittreksels uit hierdie gedigte ontleed om die digters se siening van wenners en verloorders te illustreer.


Ancient Greek society was extremely competitive; amongst the nobility especially there was the constant need for an ideal of achievement on the battlefield or athletics track and to integrate this into the family history. In the absence of the role the present-day media plays in our society, three poets in particular recorded, propagated and praised the achievements of athletes at the Olympic and other games: Simonides, Pindar and Bacchylides. For a winner they composed a special victory hymn, the , an elevated ode sung by a chorus with musical accompaniment. In this article extracts of such poems are analysed in order to illustrate the poets' views regarding winners and losers.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/1/EJC146961
2013-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error