1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Poëtiese fotoboek
Amper elders, Louis Esterhuizen : book review

Volume 34, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Louis Esterhuizen se bundel is die poëtiese eweknie van 'n koffietafel-fotoboek: die verslag van 'n reis deur Europa met 'n sterk sensoriese en narratiewe inslag. Die openingsgedig, 'duiwedanser', sluit aan by die slotgedig van een van sy vorige bundels wat eindig met die gedig 'Valkenier' - beide is gedigte waarin enkelfigure en voëls 'n belangrike metaforiese en selfs simboliese rol vervul. 'n Verdere ooreenkoms tussen die twee bundels is die groot getal verhalende verse wat in , veral in die afdeling 'Langnagvure', figureer, maar in baie sterker uit die verf kom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/2/EJC139638
2013-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error