1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'Die choreografie van ontwyking' : die poëtiese krag van negativering by Elisabeth Eybers : original research

Volume 35, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Hierdie artikel is 'n verkenning van die opvallende gebruik van woorde met die voorvoegsels en , asook ander negatiewe, negativerende woorde, of terme van afstroping (soos die woord en die agtervoegsel -loos, e.d.m.), in Elisabeth Eybers se poësie. Dit is 'n hermeneutiese ondersoek van die moontlikhede wat negativerende uitdrukkings bied, en na die rol wat hulle in haar poësie en poëtika speel. Eybers roep dikwels 'n alternatiewe wêreld deur negativering op. Dit is tekenend van haar digterlike ingesteldheid en haar poëtika.


This article is an exploration of the striking use of words with the prefixes and , as well as other negatives, markers of negation or terms and affixes of deprivation, like , etcetera, in Elisabeth Eybers's poetry. It is a hermeneutic investigation into the possibilities of expression offered by negation and the role they play in her poetry and poetic conception. Eybers often creates an alternative world by means of negation. This is typical of her poetics and poetical stance.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/2/EJC163793
2014-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error