1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Nostalgiese rit deur die verlede
Reisiger te perd : 100 gedigte oor perde, P. van Rooyen : boekresensie

Volume 36, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Die prosaskrywer en digter Piet van Rooyen is bekend vir die wyse waarop hy sy lewenservarings (byvoorbeeld die tyd wat hy saam met die San in Namibië deurgebring het) in sy kreatiewe werk inkorporeer. In Reisiger te perd kombineer Van Rooyen sy poësie met een van sy gunsteling tydverdrywe, naamlik perdry. Buiten sy kreatiewe werk is hy die outeur van Ten years of endurance riding in Namibia (2000) en hy het Namibiese nasionale kleure in hierdie sport verower.


Die konsep van 'n hele digbundel wat perde as tema het, herinner aan Johann Lodewyk Marais se bundel van 2002, . In teenstelling tot die manier waarop die tema van voëls in Marais se bundel gestalte kry, handel Van Rooyen se bundel egter nie (primêr) oor verskillende perderasse of perdryaktiwiteite nie. Die gedigte in die bundel is eerder geïnspireer deur prosatekste uit die 'wêreldletterkunde' waarin perde ter sprake is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/36/1/EJC169781
2015-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error