1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Ly, reis, skryf : die Bosniese oorlog, Boeddhisme en die skryf van 'n roman
About Tara, Zdenko Lešić : boekresensie

Volume 36, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Resensente word soms gevra om 'n roman te evalueer wat buite hul verwysingsraamwerk val. Jy aanvaar die opdrag uit belangstelling in die wêreldletterkunde, of uit respek vir die opdraggewer. Soms, soos in die geval van Zdenko Lešić se , ontdek jy dan op hierdie lukrake manier een van die mees oorspronklike, roerende tekste in enige letterkunde en dank jy die kuns van vertaling wat 'n onbekende Slawoniese outeur toeganklik maak vir 'n groter leserspubliek. Dit is dus nie 'n resensie oor vertaling nie omdat ek nie toegang tot die brontaal het nie; dit is 'n verslag oor 'n besondere roman.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/36/1/EJC171192
2015-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error