1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die ou digter en die jong hond
Atlas teen die vergeetrivier, Pirow Bekker : boekresensie

Volume 36, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Pirow Bekker (1935-) was al in verskeie professionele hoedanighede werksaam - verslaggewer, dosent, navorser, boeksamesteller, boer - en het as skrywer oor meer as vier dekades heen met betreklike sukses werk in verskeie genres gelewer, vanaf romans tot radiodramas. Sy sterkste bydrae is egter ten opsigte van die kortverhaal, waarmee hy Hennie Aucamp, voorste Afrikaanse kortverhaalkenner en -beoefenaar, al teen 1985 van sy meesterskap oortuig het (vgl. Aucamp 1987), en die poësie, wat algaande tot die sterkste en mees standhoudende aar van sy skrywerskap ontwikkel het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/36/1/EJC172963
2015-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error