1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Leerbestuurstelsels teenoor sosialenetwerk-omgewings : die ontwikkeling van 'n geïntegreerde tegnologiese onderrig-leer-model : geesteswetenskappe

Volume 10, Issue 1
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Uit die literatuur blyk dit duidelik dat daar uiteenlopende bevindings is rakende die gebruik van sosiale netwerke in onderrig. Sommige opvoedkundiges beskou die gebruik daarvan as 'n nuttelose vermorsing van tyd en 'n fokusverskuiwing weg van akademiese doelwitte. Daarteenoor bewys opvoedkundigenavorsingsresultate dat die gebruik daarvan bemagtigend en onvermydelik is. Hierdie uiteenlopende bevindings beklemtoon die feit dat sosialenetwerk-omgewings (SNO's) nuwe uitdagings in die leeromgewing teweeg bring. Hierdie artikel beskryf die proses, asook resultate, van 'n sosialemedia-ingryping wat ten doel gehad het om studente se betrokkenheid by leer te bevorder en, as uitvloeisel daarvan, kognitiewe leer in die vak stelselontleding en ontwerp (SOO) as deel van 'n inligtingstegnologie-kursus by 'n Suid-Afrikaanse universiteit te bevorder. Die vak behels sowel 'n teoretiese as 'n praktiese komponent, en in die verlede is die kognitiewe vlak en vaardighede wat geassesseer word, bevraagteken. Deur die implementering en gebruik van sosiale netwerke in die eerste semester van die vak is 'n weg gebaan vir die geïntegreerde aanwending van tegnologie in die tweede semester. Daar is op SNO besluit omdat dit bekostigbaar, beskikbaar en toeganklik vir die meeste studente is. Die ingryping sou onder meer poog om aanvanklike hindernisse uit die weg te ruim, aanvaarding deur studente te bewerkstellig en pedagogiese beginsels vir gebruik van SNO's vas te lê. Die oorhoofse doel van die studie was om die moontlikhede en studente se ervaring van leer in 'n leeromgewing wat deur SNO's ondersteun word, te ondersoek. Bevindings en aanbevelings vir die aanwending van SNO-toepassings om kognitiewe leer te bevorder word ook bespreek, en onderrigontwerp vir die aanwending van SNO's tydens onderrig word voorgestel.


The use of computer-mediated communication (CMC), e.g. e-mail and text-based conferencing, particularly in asynchronous mode, has rapidly increased within higher education. Findings from the educational research literature on the value of social networking in education range from its being a waste of time and a distraction from academic goals, to contrary views that it is empowering and inevitable. These diverging opinions make it clear that social networking sites (SNSs) are bringing about new challenges to the learning environment. Learning management systems (LMSs) and social networking sites (SNSs) are two important resources investigated in this study, and are defined below.
SNSs are defined as web-based services that allow individuals to construct a public or semi-public profile within a bounded system, specify a list of other users with whom they share a connection, and view their list of connections and the lists made by others within the system. This option of expanding networks is a distinguishing feature of SNSs. SNSs can be accessed via a variety of devices, one being mobile technology.
An LMS is a software system that enables the management and delivery of courseware and other resources over the internet. Most LMSs are web-based, which allows access from any place at any time. Many LMS developers are attempting to include social media functions as part of LMS functionality, whereas others strongly feel that this is a step in the wrong direction. They argue that we cannot just take the newest, neatest, shiniest object and bolt it on to an LMS - each technology has its own niche and the incorporation of these different functionalities has more negative than positive implications for an LMS.
This study is motivated by a scholarly approach to teaching and learning which involves the systematic study of teaching and learning and the public sharing and review of such work with a view to directly and indirectly affecting the success of student learning. This article reports on a social media intervention intended to increase student engagement and also enhance learning in the subject systems analysis and design (SAD) which is offered as part of an information technology course at a South African university.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/10/1/EJC137964
2013-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error