1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die opskorting van pasiëntvertroulikheid in aptekerswese : 'n etiese ontleding : geesteswetenskappe

Volume 11, Issue 1
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Om pasiëntinligting as vertroulik te hanteer, word in die mediese beroep, en meer spesifiek in die aptekersberoep, as gegewe beskou. Dit kan egter nie deurlopend die geval wees nie, onder meer weens die nuttigheidsbeginsel waarvolgens 'n aksie in die belang van die grootste getal mense moet dien. Dit geld waar sekere uitsonderings gemaak moet word om die gesondheid van die bevolking in die geheel te beskerm. Vir uitsonderings waar vertroulikheid nie gewaarborg kan word nie, word in die Aptekerswet voorsiening gemaak. Daar is egter sekere uitsonderings wat nie in die wet omskryf word nie; daarby verander wette voortdurend. Dit noodsaak aptekers om bepaalde morele besluite self te neem wat sekere situasies met pasiënte betref. Die artikel se doel is om binne 'n filosofiese raamwerk die agtergrond te ondersoek waarbinne hierdie vertroulikheid verbreek sou kon word. Daar word ook vasgestel wat die filosofiese begronding vir etiese besluite daaroor behels. Die bestaande wet word eers ondersoek en die uitsonderings bespreek. Daarna word die uitsonderings hanteer onder die hoofde van modernistiese benaderings, naamlik die plig-idee en die nuttigheidsidee. Pluraliteitsalternatiewe, soos die deugde-etiek, postmoderne etiek en antimoralisme, word dan op die vertroulikheidsaspek toegepas om moontlike oplossings vir die apteker se dilemma voor te stel.


Patient confidentiality is considered a given in the medical fraternity. Ever since the oath of Hippocrates, "All that may come to my knowledge in the exercise of my profession or in daily commerce with men, which ought not to be spread abroad, I will keep secret and will never reveal", there has been respect for the patient's information. The British Medical Association's definition of confidentiality reads as follows: "Doctors owe a duty of confidentiality to all of their patients, including after death. All information that, directly or indirectly, might identify a patient is subject to this duty. This includes information that is written, visually or audio recorded, or simply held in a doctor's memory." Patient confidentiality is, therefore, very strongly entrenched in the medical doctor's code of practice.
In the pharmacy profession, however, patient confidentiality is not as strongly spelt out. Although there is provision made for patient confidentiality in the South African Pharmacy Council's rules which we will be looking at in this research, and there are exceptions provided for when confidentiality can be broken, there are still many areas where the discretion regarding patient confidentiality is left to the pharmacist to decide for herself. It is these uncertainties that inspired the study to try and provide a guideline for the pharmacist regarding what to do in such a situation and to provide ground for further research.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/11/1/EJC151158
2014-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error