1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die intellektuele struktuur van die Afrikaanse letterkunde : 'n verwysingsontleding van artikels in die Afrikaanse letterkunde met behulp van netwerkanalise : geesteswetenskappe

Volume 11, Issue 2
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Verwysingsontledings is 'n gevestigde studierigting binne die wetenskap, en ook as 'n toepassing van netwerkteorie. In hierdie artikel word 'n netwerkanalise onderneem van akademiese artikels in die Afrikaanse letterkunde soos oor die afgelope twee jaar gepubliseer, en daar word aangedui watter joernale, universiteite en skrywers die meeste na verwys word, asook watter joernale die meeste nuwe bronne tot die verwysingsnetwerk toevoeg. Daar word aangevoer dat akademici binne die Afrikaanse letterkunde baie vernuwend te werk gaan deur 'n verskeidenheid nuwe bronne te raadpleeg, dat (Geesteswetenskappe), en meer invloedryk is binne die Afrikaanse letterkunde as ander joernale, en dat Suid-Afrikaanse universiteite net so invloedryk is binne hierdie dissipline as bekende internasionale universiteite. Die gevolgtrekking is dat die invloed van skrywers en publikasieplatforms konteksgebonde is: joernale wat byvoorbeeld internasionaal 'n groot invloed uitoefen, oefen nie noodwendig so 'n groot invloed uit binne die Afrikaanse letterkunde nie, en dieselfde geld vir skrywers en universiteite. Daar word ook aangetoon dat studie aan dieselfde universiteit nie noodwendig beteken dat studente aan dieselfde invloede as hul studieleiers onderwerp word nie. Ten slotte bepleit die artikel dat wanneer die plaaslike invloed van akademiese publikasies gemeet word, data self saamgestel word, aangesien die Web of Science se data onvolledig is.


Science is necessarily a social activity: not only are publications themselves subject to selection and peer review, but it is also required of scientific publications to refer to sources. These sources indicate influences: for example, when an article refers to Newman (2003), it is assumed that the author had read Newman and found his insights useful. These insights are then combined with the insights of others and utilised to generate new insights, and so research builds on previous research, as Culnan (1987:341) remarks:
Research contributions by one member of the network are picked up by another member to be extended, tested, and refined. Through this process, one person's work builds on that of another; theories advance and compete until paradigms emerge. The existence of paradigms is one indication of a discipline's maturity. The history of the exchanges between members of these networks in the field, revealed through patterns of citation, document the intellectual history of the field.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/11/2/EJC157493
2014-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error