1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die Suiderkruisfonds as moreelbouer in die Suid-Afrikaanse samelewing tydens die Grensoorlog, 1968-1990 : geesteswetenskappe

Volume 12, Issue 1
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In 1968 het die Suiderkruisfonds, onder leiding van Elizabeth Albrecht, tot stand gekom. Hierdie organisasie is deur lede van die wit burgerlike samelewing gestig en het voorsorg vir die welsyn van die Suid-Afrikaanse gewapende magte getref. In samewerking met die Suid-Afrikaanse Weermag het die Suiderkruisfonds in die basiese behoeftes van die soldate voorsien en deur middel van sy ondersteuning aan die troepe gepoog om as moreelbouer te dien. Hierdie artikel bespreek die stigting van die Suiderkruisfonds teen die agtergrond van die sogenaamde Grensoorlog (1966-1989), asook soortgelyke organisasies in Suid-Afrika se militêre geskiedenis. Deur 'n noukeurige ontleding van die beeld van die Suiderkruisfonds in die media, asook oudsoldate se herinneringe van die bystand wat die organisasie gelewer het, word die impak van die Suiderkruisfonds op beide die samelewing en die Suid-Afrikaanse magte bepaal ten opsigte van die begrippe en . Hierdie artikel voer aan dat die Suiderkruisfonds sowel die impak van die dienspligstelsel op die burgerlike samelewing as die militêre samelewing versag het, samewerking en 'n eenheidsgevoel geskep het en, laastens, as moreelbouer gedien het.


The Mozambique Soldiers' Fund was established under the leadership of Elizabeth Albrecht in 1968. Albrecht was motivated by the presence of the Portuguese military forces operating in South Africa's neighbouring states. While providing humanitarian support for the Portuguese, the organisation quickly became aware of the presence of South African troops. Within months of creation, the fund changed its name to the Southern Cross Fund and extended its services to providing aid, supplies and comforts for the South African Defence Force (SADF). The organisation consisted mostly of white members of the civil society, and in cooperation with the SADF, the Southern Cross Fund served the basic needs of the soldiers involved in conflict in Mozambique and Angola and of troops later deployed in the violent townships within South Africa. The duration of the support from the Southern Cross Fund equals the duration of the deployment of South African soldiers, therefore attesting to the SADF's dependence on civilian mobilisation. Through its support of the troops the organisation also strived to serve as a morale builder. This secondary role surpassed the immediate environment of the military base and penetrated the civilian sphere, thus indirectly supporting the militarisation of a large part of the white South African population.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/1/EJC172673
2015-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error