1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Eerbied vir die lewe : Albert Schweitzer se etiek as lewensfilosofie : godsdienswetenskappe

Volume 12, Issue 2
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Die agtergrond en onderbou van Albert Schweitzer se - wat hy kernagtig soos volg saamgevat het: "Die goeie is om die lewe te bewaar en bevorder; die slegte verhinder en vernietig lewe" (my vertaling) - word bespreek. Hierdie etiek is meer as net 'n slagspreuk; Schweitzer het dit sistematies uitgewerk as 'n universele lewensbeskouing wat filosofies gefundeer is. So beskou, bied dit die basis vir 'n nuwe rasionaliteit, 'n filosofie wat die dilemma tussen wetenskap en geloof kan oorkom. Schweitzer bied 'n filosofiese raamwerk wat waarheid, feite, intuïsie en geloof by voorbaat in etiek veranker. In sy denke verteenwoordig eerbied die verweefdheid van etiese verhoudings van die menslike subjek met die mens self én met die wêreld, wat volg op 'n deurdagte selfkultivering van gewilligheid om verantwoordelik vir lewe op te tree. Met sy benadering, gewortel in die denke van Immanuel Kant, Albert Schopenhauer en Friedrich Nietzsche, verwerp Schweitzer 'n normatiewe formulering van etiek en toon aan hoe 'n onbegrenste bereidheid om die lewe te eerbiedig 'n waardige lewensbeskouing bied wat van besondere belang is in die hedendaagse pluralistiese konteks vir verantwoordelike wetenskaplike navorsing en betekenisvolle menseverhoudinge.


Both the background and structure of Albert Schweitzer's philosophy or , which is summarized by him as "Good consists in maintaining, promoting, and enhancing life, and destroying, injuring or limiting life is evil", are discussed. This philosophy was systematically developed by him in order to serve as a complete ethic and an all encompassing view of life. As such, his philosophy can be seen as the basis for a new rationality, a philosophy which can overcome the science/faith dualism. Schweitzer offers a philosophical framework which anchors truth, facts, intuition and faith in ethics from the outset.
With a basis in the thought of Immanuel Kant, but deeply influenced by Albert Schopenhauer and Friedrich Nietzsche, Schweitzer rejects a normative formulation of ethics. Schweitzer criticizes Kant's philosophy for its contribution to the atmosphere of optimism that preceded the Great War; it creates a naive trust in the continuing and expanding development of civilized behaviour by means of the categorical imperative. Although it is quite human to search for order and acceptance and to justify one's decisions by means of reason, a human being is subject to a "natural law". Human rationality should not be obeyed at the cost of this natural will to live. Building on Schopenhauer and Nietzsche, Schweitzer argues that humanity, like all life, strives to live by being aware of life and recognizing others' experiences of living by means of its conscience.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/12/2/EJC179628
2015-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error