1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Geregtelike en wetgewende reaksies op seksuele misdade deur en teen kinders in Suid-Afrika en die potensiële gebruik van herstellendegeregtigheidspraktyke : regte

Volume 13, Issue 1
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In hierdie voorlegging word regsprekende en wetgewende reaksies op seksuele misdrywe wat deur en teen kinders gepleeg is, ondersoek. Daar word aangevoer dat tradisionele bestraffende reaksies op verskillende vorme van seksuele misdaad ondoeltreffend is. Daar word verder aan die hand gedoen dat die status quo, altans wat betref kindermisdade, indruis teen herstellende geregtigheid. Die Suid-Afrikaanse strafregstelsel kan nie bloot óf vergeldende óf herstellende geregtigheid op misdrywe van hierdie aard toepas nie. Hierdie twee benaderings kan wel vermeng word as deel van 'n multidissiplinêre benadering tot sowel kinders wat seksuele misdrywe pleeg as kinders wat slagoffers van sulke misdade is. Die skrywers demonstreer die nadele van 'n blote vergeldende uitgangpunt vir vonnisoplegging teenoor 'n regstellende uitgangspunt. Hulle argumenteer vir die formalisering van rerstellendegeregtigheidsprosedures in die Suid-Afrikaanse reg. Die toepassing van herstellendegeregtigheidspraktyke, hoofsaaklik slagoffer-oortrederbemiddeling, word, waar van pas, en op meriete, voorgestaan.


In this article the authors demonstrate the current judicial and legislative response to children who are the victims of sexual crimes or perpetrate such offences. They argue that using either restorative or retributive responses to crimes of a sexual nature is the incorrect approach; sexual crimes committed against or by children require the intervention of a multidisciplinary approach to justice. It is submitted that restorative justice, displayed in the practice of, for example, victim-offender dialogue and family group conferencing, provides the ideal ground on which a restorative approach can be centred, analogous to traditionally retributive responses.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/13/1/EJC189421
2016-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error