1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die moderne strewe na artistieke outonomie : 'n waardering vir 'n gefaalde projek

Volume 6, Issue 1
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In hierdie artikel word geredeneer dat die moderne artistieke-outonomie-strewe 'n bydrae tot emansipasie in die algemeen gelewer het, hoofsaaklik deur die geweld verbonde aan korrespondensiedenke te ondergrawe. Dit begin deur aan te stip dat 'n beduidende persentasie van die wêreld se mees totalistiese, gewelddadige gebeurtenisse op korrespondensiedenke gebaseer en gerasionaliseer was en dat dit dikwels nog steeds gebeur. Daarna volg 'n ontleding van hoe die tersaaklike intellektuele tradisie gepoog het om die kuns as 'n waaragtige korrespondensie met 'n vermeende estetiese sentrum te konsipieer en te realiseer, en hoe hierdie pogings mettertyd so paradoksaal geraak het dat hierdie korrespondensieprojek deur die tradisie self verwerp is. Omdat "ander" intellektuele tradisies egter steeds dikwels potensieel gewelddadige eiebelang op korrespondensiedenke rasionaliseer, maak hierdie tradisie se vroeë, vrywillige verwerping van korrespondensiedenke en -praktyke dit 'n emansiperende krag in die geskiedenis.


This article argues that the modern quest for artistic autonomy contributed to emancipation in general, essentially by undermining the violence that results from correspondence thinking. It starts out by noting that a significant percentage of the world's most totalising, violent moments were and often still are rationalised on correspondence thinking. Thereafter the article analyses how the intellectual tradition in question attempted to conceptualise and realise art as a truthful correspondence with a supposed aesthetic essence, and how these attempts eventually became so paradoxical that this correspondence project was abandoned by the tradition itself. However, as "other" intellectual traditions often still rationalise potentially violent self-interests on correspondence thinking, this tradition's early,voluntarily abandonment of such thinking and practices makes it an emancipatory force in history.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/6/1/EJC62211
2009-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error