1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die argument van 'n storie - Etienne van Heerden se

Volume 6, Issue 2
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Ter inleiding word, in aansluiting by Jerome Bruner, twee wyses van kennisoordrag met mekaar vergelyk : die wetenskaplik-logiese en die narratiewe metode. Waar eersgenoemde sterk op logika steun, het laasgenoemde in die eerste plek met lewenswaarheid te make. Nogtans vertoon die struktuur van literêre narratiewe dikwels 'n ooreenkoms met die struktuur van 'n argument; maar in die literêre narratief word die "argument" subjektief aangebied, omdat argument en karakters so nou met mekaar verweef is. Verder is etiese waardes fundamenteel in die literêre "argument". Vervolgens word die "argument" in Etienne van Heerden se geanaliseer. Die ontwikkeling van die protagonis van "aanklaer" tot "aangeklaagde" word ontleed; ook die relevansie van die volgehoue spel tussen fiksie en werklikheid. Spesiale aandag word geskenk aan die slot van die roman, wat fiksie en werklikheid met mekaar verknoop. Dis 'n einde wat afrond sonder om af te sluit, en wat die leser tot verdere etiese nadenke prikkel.


In accordance with the views of Jerome Bruner, two ways of acquiring knowledge are compared : the scientific way of the natural sciences, and the narrative way. The former is strongly based on the rules of logic; the latter is focused on verisimilitude. Yet the structure of literary narratives is often not dissimilar to the structure of an argument; but in literary narratives the "argument" is given subjectively, since argument and character are so inextricably interwoven. Furthermore, ethical values are fundamental in the literary "argument". The core of the article is an analysis of the "argument" of Etienne van Heerden's novel . The development of the protagonist from "prosecutor" to "accused" is discussed, as well as the relevance of the links between fictional and "real" characters. Special attention is given to the integration of fiction and reality at the end of the novel. It is an open end, stimulating the reader towards continued ethical thinking.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/6/2/EJC62223
2009-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error