1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Na-beeld/na-beelding : stedelike gelykenisse

Volume 6, Issue 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

'n Performatiewe ontleding van die metaprent-dinamiek van 'n grafiese druk van Norman Catherine, (1991), dien as vertrekpunt in 'n peiling van na-beeldingsprosesse wat optree in 'n portrettipe waar stedelike omgewings deel word van die uiteindelike portretgelykenis. Heersende interdissiplinêre debatte in visuele kultuurstudie oor "iconoclash"- en "iconic turn"-kwessies dien as agtergrond waarteen aspekte van hierdie prosesse aan die hand van enkele gevalle van visuele materiaal met metaprentkwaliteite ondersoek word. Na-beelding is 'n soort verbeeldingsgeleide sintuiglike waarneming wat normaalweg bo-oor die grense van bewuste en onbewuste, persoonlike en onpersoonlike, individuele en gemeenskaplike ervaring optree. Die uitsonderlike potensiaal van na-beelding vir die skep en die resepsie van kuns wat hierdie terreine betree, word met behulp van voorbeelde van spieëlbeelde, gesiglose figure en ontliggaamde gelaatstrekke aangetoon.

A performative analysis of the metapicture dynamics of a Norman Catherine print, Mirror Mirror (1991), serves as a platform to probe after-imaging processes effective in portraiture which integrates urban settings into the eventual portrait likeness. Aspects of such processes are examined in visual material with metapicture features and against a backdrop of current interdisciplinary debates in visual culture studies on "iconoclash" and "iconic turn" issues. As a form of sensory perception guided by the imagination, after-imaging normally operates across the boundaries between conscious and unconscious, personal and impersonal, individual and communal experience. A review of selected examples of mirror images, faceless figures and disembodied facial features demonstrates the extraordinary potential of after-imaging in the making and reception of art which explores these areas.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/6/3/EJC62237
2009-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error