1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die Oosgrenshipotese as geografiese en teoretiese konstruk

Volume 7, Issue 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In resente vakliteratuur word Standaardafrikaans dikwels nog beskou as gebaseer op die historiese variëteit Oosgrensafrikaans. Uit die werk van taalhistorici soos Den Besten, Deumert en Roberge blyk egter 'n veel komplekser verlede. In hierdie artikel word die begrip Oosgrensafrikaans vanuit historiese en teoretiese perspektief nader ontleed en aangetoon dat dit mank gaan aan ernstige tekortkominge.


In recent publications Standard Afrikaans is still often seen as based on the historical variety Oosgrensafrikaans (Eastern Cape Frontier Afrikaans). However, the work of historical linguists such as Den Besten, Deumert and Roberge reveals a much more complex history. In this article the concept of is analysed from historical and theoretical perspectives and shown to suffer from some serious defects.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/7/3/EJC62269
2010-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error