1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Wie behoort die gespreksgenote te wees van Ou-Testamentiese etiek as 'n onderafdeling van die Ou-Testamentiese wetenskap?

Volume 8, Issue 1
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Die Ou-Testamentiese Etiek word in hierdie artikel in oënskou geneem vir sover dit die plasing daarvan binne die Ou-Testamentiese Wetenskap en die implisiete gespreksgenote daarvan aangaan. Enkele opmerkings word gemaak rondom die Ou-Testamentiese Etiek se invloed op die ander subdissiplines van die Ou-Testamentiese Wetenskap, die kerk, en die breëre politieke konteks. Vanuit die antieke ontstaansmilieu van die Ou Testament word afgelei dat dit (onder andere) die subversiewe aard van die geloof wat aan die Ou Testament geboorte gegee het, is wat die oorlewing daarvan veroorsaak het, en dat juis daarin 'n kultuurhistoriese reuse-bydrae tot die groeiende menseregtekultuur van die afgelope dekades lê. In nuwe gespreksgenote wat tot so 'n subversiwiteit (onder meer) kan meewerk, lê moontlike ander impulse tot verdere bydraes van die Ou-Testamentiese Etiek.


In this article Old Testament Ethics is taken into review with respect to its place within Old Testament Science and its implicit dialogue partners. Some remarks are made about the influence of Old Testament Ethics on the other sub-disciplines of Old Testament Science, the church, and the broader political context. From the ancient context of the origins of the Old Testament it can de deduced that (among other aspects) it is the subversive nature of the faith that gave birth to the Old Testament which led to its survival, and that it is precisely this aspect that has made an enormous cultural-historical contribution to the rising human rights culture over recent decades. By seeking new dialogue partners that can contribute to such subversiveness (amongst other matters), Old Testament Ethics may find new impulses to further contributions.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/8/1/EJC62284
2011-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error