1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die toeval van 'n tentwoning / Die metanarratief van die toeverlaat

Volume 8, Issue 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In hierdie artikel word Helena Verbloem, die hoofkarakter in Ingrid Winterbach se (2006), se verstrengeldheid in die taal van die toeverlaat vanuit 'n godsdienssosiologiese perspektief ondersoek. Die sosioloog Peter Berger verwys na die mens se soeke na betekenis en orde as instinkmatig. In die geskiedenis van die mens is godsdiens een van die mees algemene betekenisskeppende projekte. Soos wat die aanleer van 'n moedertaal deel is van die internalisasie wat gedurende primêre sosialisering moet plaasvind, so sou 'n mens die analogie kon maak dat 'n mens wat binne 'n sekere godsdiens opgevoed word, daardie godsdienstige diskoers as "moedertaal" aanleer. Op die oog af omarm Helena die taal van die toeval (onder andere in haar denke rondom evolusie), maar op 'n minder bewustelike vlak is sy steeds verstrengel in die godsdienstige diskoers, haar "moedertaal". Haar skulpe sou as simbool van haar soeke na betekenis en sin gesien kon word. Haar denke en spreke oor hierdie skulpe, en ook oor enkele godsdienstig-gelade begrippe soos die hel, die duiwel en sonde, dui op haar onvermoë om genees te word van godsdiens as "disease of language", soos Max Mueller daarna verwys.


It is clear from the history of the concept of , or , in Western philosophy that its original relevance lay in its status as the opposite of . Some of its other opposites were and . This status changed gradually, with gaining a prominence that was due not only to post-Nietzschean philosophy, but also to mankind's confrontation with its own contingency during the previous century.
In Ingrid Winterbach's novel (2006), as well as in the English translation, (2008), chance is already given a place of prominence in the titles. In the Afrikaans title, however, the tension suggested between (chance) and (refuge; specifically used to refer to godly refuge), fills with associations of insecurity and uncertainty. Among other things it is the realisation of these emotions that causes Helena Verbloem, the main character, to stay caught up in the metanarrative of godly refuge, despite her intellectual embracing of contingency. In this article I look at Helena's inability to escape from, or her unwilling and involuntary use of, the religious discourse from a religious sociological perspective in order to come to a better understanding of how Winterbach deals with "toeval en toeverlaat".

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/8/3/EJC62319
2011-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error