1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die denker as digter, die digter as denker : D.J. Opperman, N.P. Van Wyk Louw en die digkuns/filosofie-debat in die Afrikaanse letterkunde (Deel 2) : geesteswetenskappe

Volume 9, Issue 1
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Hierdie bydrae verteenwoordig die tweede gedeelte van 'n ondersoek na en betoog vir 'n hibridiese benadering tot die verhouding tussen die digkuns en die wysbegeerte. Die konteks van hierdie ondersoek is die Afrikaanse digkuns. Ooreenkomstig die dekonstruktivistiese werkswyse van die studie as geheel word in hierdie gedeelte in die eerste plek gefokus op 'n interpretasie van N.P. Van Wyk Louw se intreerede as hoogleraar aan die Universiteit van Amsterdam, teen die agtergrond van die poststrukturele tydsgees wat reeds in daardie stadium in die filosofiese diskoers in Europa begin posvat het. Uit 'n ontleding van die intreerede word dit duidelik dat Louw 'n komplekse begrip van die verhouding tussen digkuns en denke gehuldig het. Die artikel keer dan terug na die postmodernistiese tydsgees en ondersoek die dekonstruksie van die verhouding tussen digkuns en wysbegeerte in die werk van Martin Heidegger. Ter afsluiting word die ontvangs van Heidegger se dekonstruksie in die werk van die Franse poststrukturaliste beskou ten einde te illustreer dat die verhouding tussen digkuns en filosofie lank nie meer as 'n binêre teenoorgestelde beskou of bespreek word in literêre en filosofiese diskoers nie.


This contribution addresses the often discussed and mostly controversial relationship between philosophy and poetry in the context of the Afrikaans literary discourse. The purpose of this article consists in an attempt to shed more light on the possible meanings of D.J. Opperman's alleged warning to poets that if they want to be poets, they should steer well clear of philosophy. In fulfilling this purpose the two-part article examines the history of the relationship between philosophy and poetry generally - from Plato's condemnation of the poets in his to attempts in German Idealism to synthesise the rift that the Platonic discourse had left (despite the Aristotelian intervention) between philosophy and poetry. The second part of the article considers the deconstructive philosophy of Heidegger on this topic and concludes with an examination of the contemporary post-structural philosophical discourse on philosophy and poetry. The overall contention is that the relationship between poetry and philosophy should be understood as a hybrid or complex relationship. This argument implies an abandonment of the attempt either to separate (in quasi-binary, Platonic "metaphysical" fashion) philosophy from poetry or to sublate poetry and philosophy in one or the other dialectical fashion.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/9/1/EJC120263
2012-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error