1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie met verwysing na enkele gedigte van Martjie Bosman : geesteswetenskappe

Volume 9, Issue 2
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Die omskrywing en definiëring van die begrip binne die groter raamwerk van ekokritiek het nog weinig aandag in die Afrikaanse literatuurteorie ontvang. Ondersoeke na die aard en omvang van die ekokritiese beweging is, in die woorde van Buell (2005:1), "an increasingly heterogeneous movement" en loop 'n pad "bestrewn by obstacles both external and self-imposed". As kritiese teorie het ekokritiek nog nie dieselfde status as byvoorbeeld postkolonialisme of postmodernisme bereik nie en die heterogene en interdissiplinêre aard daarvan maak presiese omskrywing moeilik. Die fokus is op 'n ondersoek na die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie en die daarstelling van 'n omvattende definisie. Vanuit hierdie teoretiese raamwerk word daar in die laaste, kleiner afdeling van die artikel enkele gedigte uit Martjie Bosman se bundel ontleed. As deel van 'n eerste, ondersoekende artikel word 'n aantal kenmerkende eienskappe gedefinieer en word daar nagegaan hoe hierdie eienskappe konseptueel en visueel in die geselekteerde gedigte gemanifesteer word. Die definisie en onderskeidende kenmerke van ekopoësie wat in hierdie artikel voorgestel word, kan gesien word as deel van 'n uitgebreide stel merkers wat verdere navorsing noodsaak en as vertrekpunt kan dien vir die daarstelling van 'n ekopoëtiese teorie in Afrikaans.


As far back as 1611 the metaphysical poet John Donne described the relationship between man and nature in his poem "An anatomy of the World", words that resound in the many current debates on man's abuse of the non-human world which surrounds him. Donne claims that other creatures - a phrase which can be read as referring to the whole non-human world - are subjected to the mercy and instrumental use of man. Later in the same poem he describes how the world is broken apart and how connection and interconnectivity are lost - a thought that is currently resonating in global discussions on ecology.
Lawrence Buell, one of the pioneers of the ecocritical movement, writes in his study (2005:1-2) that the earliest stories of mankind were those that dealt with earth and creation and with God and man's transformative interference with it, which is an indication of the fact that environmental consciousness and criticism as a developing discipline has ancient roots.
In this article the focus of investigation includes two areas, presented in two parts. The first part, which is the main focus of the article, presents a theoretical background to the concepts of ecocriticism and ecopoetics. It serves in particular as an attempt to establish an encompassing definition of .

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/9/2/EJC125890
2012-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error