1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Om die Skrif tot stilte te bring : gewaarwordinge oor Afrikaanse Bybelse spiritualiteit : godsdienswetenskappe

Volume 9, Issue 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Stilte is 'n belangrike tema in tradisionele spiritualiteitskrywes, maar speel geen rol in die Afrikaanse Bybelwetenskappe nie. Met die Bybel as kenbron en optrede as kenmerk van "Afrikaanse spiritualiteit" kom stilte nie as 'n sterk geloofsuitdrukkingswyse hier voor nie. Tog is daar twee sentrale momente in die Afrikaanse Christelike belewenis waar stilte sterk figureer, wat elk uitgewys en kortliks fenomenologies omskryf word. Verder word vier voorkomste van stilte uitgewys: negatief, in kerklike debatvoering en rondom seksualiteitsgesprekke, en positief, met 'n meer inklusiewe tipe liberalisme rondom godsdiens in die openbare sfeer, en as eksistensiële belewenis van eksegete. Dit word alles gedoen binne die teoretiese raamwerk verskaf deur die relatief nuwe akademiese dissipline van die Bybelse spiritualiteit.


Spirituality may be understood as the way in which human beings internalise impulses of faith that reach them in various ways, and how they then give expression to these internalised faith impulses in order to communicate in some way the awareness they have come to hold as sacred. Although silence is a recurring theme in the tradition of spirituality writing, it plays no role as a topic in Afrikaans Bible scholarship. With the Bible as the primary source of "Afrikaans spirituality" (conceptualised here within the open parameters of a Weberian ideal type), and with taking action as its primary characteristic, silence is by no means a prominent element within this form of spirituality. These two aspects find their roots within the salvation by grace understanding of earlier Dutch Calvinism, which also led among Afrikaners to a strong missionary awareness, and within the pioneering "can do" mentality which is typical of Afrikaans culture. From these historical impulses quietism of any kind has no place as an expression of faith.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litnet/9/3/EJC129808
2012-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error