1887

n Journal of Literary Studies - Die tekstualisering van die liggaam in

Volume 19, Issue 1
  • ISSN : 0256-4718
USD

 

Abstract

Een van die sentrale temas in Antjie Krog se sewende digbundel, <I>Lady Anne&lt;/I&gt; (1989), is die uitbeelding van die liggaam. Etlike gedigte handel oor die vroulike liggaam, die liggaam as 'n skryfinstrument (in aansluiting by Cixous se bekende opvatting), die wisselwerking tussen die manlike en vroulike liggaam, die liggaam as getekstualiseerde objek en die liggaam van die Ander. Interessant is die feit dat Krog nie die tradisionele moederskapsgerigte metafoor gebruik vir die skryfproses nie, maar duidelik gebruik maak van falliese metafore om haar poëtiese opvattinge te verwoord. Haar preokkupasie met die liggaam en liggaamlike metafore is 'n intertekstuele reaksie op dié van Breyten Breytenbach. In <I>Lady Anne&lt;/I&gt; is die fokus veral op die liggaam van die Ander(e) wat aan die Kaap teëgekom is deur die historiese subjek, lady Anne Barnard. Ten slotte word aangedui hoe die gedig "jy word onthou vanweë ..." die kulminasiepunt is vir al die perspektiewe op die liggaam in die bundel as geheel.

One of the central themes in Antjie Krog's seventh volume of poetry, <I>Lady Anne&lt;/I&gt; (1989), is the portrayal of the body. Several poems focus on the female body, the body as a writing instrument (in support of Cixous's famous dictum), the interaction between the male and female body, the body as textualised object and the body of the Other. Interestingly enough, Krog does not opt for the traditional maternal metaphor for the writing process but employs obvious phallic metaphors to convey her poetic inclinations. Her preoccupation with the body and bodily metaphors is an intertextual response to that of Breyten Breytenbach. In <I>Lady Anne&lt;/I&gt; the focus is in particular on the body of the Other(s) encountered at the Cape by the historical subject, Lady Anne Barnard. Finally, it is shown how the poem "jy word onthou vanweë ..." is a culmination for all the perspectives on the body in the text as a whole.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litstud/19/1/EJC62349
2003-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error