1887

n Journal of Literary Studies - Deconstructing empire in Joseph Conrad and Zakes Mda

Volume 19, Issue 3_4
  • ISSN : 0256-4718
USD

 

Abstract

The publication of Zakes Mda's <I>The Heart of Redness&lt;/I&gt; in 2000, almost a century after Conrad's <I>Heart of Darkness</I>, is not only redolent of its precursor in a titular sense, but also in its contingent and contiguous themes. Viewed from a postcolonial/postmodern perspective, both texts may be regarded as subversive offerings which disrupt colonial configurations of subjectivity. The degree to which Conrad and Mda succeed in deconstructing empire depends on the conditions of the historical production of their respective texts. Located within a modernist sensibility,&lt;I&gt; Heart of Darkness</I>, lacking the deictic in Mda's title, captures a historical moment of existential crisis in a manner that is simultaneously disruptive of colonial subjectivity and complicit with it, although in a characteristically ambiguous and inconclusive way. Set in the next millennium,&lt;I&gt; The Heart of Redness&lt;/I&gt; continues the task of destabilising empire begun by Conrad, but this time through a revisionist reading of history, combining elements of realism with magic. Whilst Mda's deconstruction of Western colonialism is unambiguous owing to the writer's positioning in a postapartheid South Africa, his novel sardonically problematises another brand of colonialism, that of the enriched elite in government structures.

Die publikasie van Zakes Mda se <I>The Heart of Redness&lt;/I&gt; in 2000, bykans 'n eeu na Conrad se <I>Heart of Darkness</I>, herinner nie alleen aan sy voorganger in 'n titulêre sin nie, maar ook aan sy kontingente en aanliggende temas. Vanuit 'n post-koloniale/postmoderne perspektief kan albei tekste beskou word as subversiewe aanbiedings wat koloniale konfigurasies van subjektiwiteit ontwrig. Die mate waarin Conrad en Mda daarin slaag om empire te dekonstrueer hang af van die omstandighede van die historiese produksie van hulle onderskeie tekste. Gelokaliseer in 'n modernistiese ontvanklikheid, en by gebreke aan die deiktiese in Mda se titel, gee <I>Heart of Darkness</I> 'n historiese moment van eksistensiële krisis weer op 'n wyse wat koloniale subjektiwiteit terselfdertyd omvergooi en ook daaraan aandadig is, ofskoon op 'n kenmerkend dubbelsinnige en onoortuigende manier. Geplaas in die volgende millennium, sit <I>The Heart of Redness&lt;/I&gt; die taak voort wat deur deur Conrad begin is om empire te destabiliseer - maar hierdie keer deur 'n revisionistiese lees van geskiedenis, en deur elemente van realisme en die magiese te kombineer. Waar Mda se dekonstruksie van Westerse kolonialisme ondubbelsinnig is as gevolg van sy plasing in 'n postapartheid Suid-Afika, problematiseer sy roman sardonies 'n ander skandteken van kolonialisme, dié van die verrykte elite in regeringstrukture.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litstud/19/3_4/EJC62357
2003-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error