1887

n Journal of Literary Studies - "'n Brief in 'n bottel" : 'n lesing van Karel Schoeman se

Volume 20, Issue 1_2
  • ISSN : 0256-4718
USD

 

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die wyse waarop Karel Schoeman se outobiografie, <I>Die laaste Afrikaanse boek&lt;/I&gt; (2002), 'n vermenging is van die verskillende genres wat hy in sy skrywersloopbaan beoefen het en voer aan dat sy teks 'n demonstrasie is van die bewering dat die outobiografie 'n hibridiese genre is wat in 'n groot mate teer op ander genres. In die lesing van die outobiografie word daar ook gefokus op die wyse waarop Schoeman se outobiografie 'n bepaalde reaksie op die Suid-Afrikaanse geskiedenis verteenwoordig. Daar word ook gewys op die moontlikheid om Schoeman se outobiografie te vergelyk met 'n verskeidenheid ander Suid-Afrikaanse outobiografieë wat op verskillende punte in die geskiedenis en vanuit verskillende perspektiewe geskryf is. Ten slotte word daar kortliks 'n vergelyking getref tussen Schoeman se outobiografie en dié van 'n ander Afrikaanse skrywer, M.E.R., wie se outobiografie, <I>My beskeie deel</I>, in 1972 verskyn het.

This article discusses the way in which Karel Schoeman's autobiography, <I>Die laaste Afrikaanse boek&lt;/I&gt; (2002), constitutes a combination of the different genres he has used in his writing career and argues that his text is a demonstration of the statement that autobiography is a hybrid genre that preys on other genres. This reading of the autobiography focuses on the way in which Schoeman's autobiography represents a specific reaction to South African history. The article points to the possibility of comparing Schoeman's autobiography to the wide range of South African autobiographies written at other historical junctures and from other perspectives. Finally a comparison is made between Schoeman's autobiography and that of another Afrikaans writer, M.E.R., whose autobiography, <I>My beskeie deel</I>, was published in 1972.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litstud/20/1_2/EJC62366
2004-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error