1887

n Journal of Literary Studies - Om al lesende te dink, of, die dekonstruktiewe leeshandeling

Volume 21, Issue 1_2
  • ISSN : 0256-4718
USD

 

Abstract

Die dekonstruktiewe leeshandeling word as 'n strategie oorweeg wat denkweë ondersoek. In hierdie strategie word klem gelê op die volgende: 1) die tekstualiteit van die teks wat 'n punt buite die logosentriese totaliteit bied, vanwaar logosentrisme dan op dekonstruktiewe wyse geartikuleer kan word; 2) die opgeskorte posisie van die outeur wat agter die teks verdwyn en dit dus nie langer oorheers nie; 3) die sinloosheid van die probleem van verwysing, aangesien die teks oneindiglik gedissemineer is in sy voortgaande onbeslisbare heenwysing na ander tekste; 4) die herinterpretasie van interpretasie wat gerig is op die gepreokkupeerde dissimulasie van die tekstuur van die teks self, wat neerkom op skrifting as die produksie van 'n betekenende struktuur wat na niks heenwys nie behalwe na 'n doolhof van die pad van die denke en wat die denke uitdaag om sig daarop te waag.

Deconstructive reading must be considered as a strategy exploring the paths of thinking. In this strategy emphasis is laid on (1) the textuality of the text which offers a point outside the logocentric totality from where logocentrism can deconstructively be articulated; (2) the suspended position of the author who disappears behind the text, not dominating it anymore; (3) the senselessness of the problem of reference since the text is infinitely disseminated in its continuous undecidable allusion to other texts; (4) the reinterpretation of interpretation which is directed towards the preoccupied dissimulation of the texture of the text itself which amounts to writing as the production of a signifying structure that alluded to nothing but a labyrinth of the path of thinking challenging thinking to venture upon it.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/litstud/21/1_2/EJC62390
2005-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error