1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Antieke reg : Hoofstuk 3

Volume 2007, Issue 41
  • ISSN :
USD

 

Abstract

Veral op gebied van die privaatreg is dit hier te lande noodwendig dat bykans enige regshistoriese ondersoek van 'n moderne regsinstelling sy beginpunt by die Romeinse reg moet hê. Die Romeinse reg as fondament van die Suid-Afrikaanse gemenereg, waarna gewoonlik verwys word as Romeins-Hollandse reg, kan, ten spyte van die invloed van die Engelse reg veral op gebied van die moderne handelsreg, nooit misken word nie. Selfs in ander vakgebiede is studies wat trag om Romeinsregtelike vertrekpunte na te speur nie ongewoon nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2007/41/EJC74073
2007-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error