1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Regshistoriese oriëntering : Hoofstuk 2

Volume 2007, Issue 41
  • ISSN :
USD

 

Abstract

Die gebruik om 'n moratorium te verleen of af te kondig, is dikwels ietwat onbestemd nagespeur tot die vroegste geskrewe geskiedenis van die Westerse beskawing. Veral oorloë en natuurrampe soos droogtes, oorstromings, epidemies en groot brande is geïdentifiseer as geleenthede vir die afkondiging van algemene moratoria. Trouens, daar is diegene wat aanvoer dat die regsfiguur reeds sy buiging op die regstoneel maak in van die vroegste regstekste tans aan die oudheidkunde bekend.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2007/41/EJC74074
2007-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error