1887

n Transactions of the Centre for Business Law - Voorwoord

Volume 2008, Issue 43
  • ISSN :
USD

 

Abstract

Die toestand waarin die Suid-Afrikaanse maatskappyereg verkeer as gevolg van verouderde wetgewing en dogma, is deur die Vaste Advieskomitee oor Maatskappyereg erken in omvattende beleidsverklarings. In hierdie beleidsverklarings het die verteenwoordigingsreg in maatskappyverband prominent gefigureer. Die aspek het met verloop van tyd des te meer in die kalklig beland veral as gevolg van toenemende globalisering van die ondernemingsreg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/medsor/2008/43/EJC74109
2008-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error