1887

n Mousaion - Die ontwikkeling van hulpmiddels vir die onderrig van kinder- en jeugliteratuur in Afrikaans huistaal vir die grondslag- en intermediêre fase

Volume 32, Issue 4
  • ISSN : 0027-2639
USD

 

Abstract

Die onderrig van kinder- en jeugliteratuur (KJL) is 'n integrale deel van die nuwe Nasionale Kurrikulum en Assesseringsverklaring (NKABV) wat vanaf die begin van 2012 in die land se nasionale skole geïmplementeer is. In die NKABV word daar egter min leiding aan onderwysers gegee oor watter konsepte deel van letterkunde onderrig op skool uitmaak en daarom is dit nodig om goeie hulpmiddels te ontwikkel om onderwysers te ondersteun wanneer hulle kinder- en jeugliteratuur onderrig. Die doel van hierdie artikel is om die belangrikheid van hulpmiddels in die klaskamer te bespreek en tot watter mate dit onderwysers en selfs leerders kan ondersteun in die onderrig- en leerproses. In die artikel sal daar gefokus word op wat in die NKABV as rigtinggewende dokument ten opsigte van letterkunde en poësie onderrig in die Afrikaanse kurrikulum uiteengesit word, en laastens sal daar gekyk word na die gebruik van die voorgestelde hulpmiddels in die klaskamer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/mousaion/32/4/EJC168114
2014-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error