1887

oa South African Journal of Agricultural Science - Invloed van tyd van plant op mielies. I. Genetiese parameters.

Volume 9, Issue 3
  • ISSN : 0585-8860

 

Abstract

Genetiese parameters en statistiek van vier vegetatiewe fases, wat nie aan direkte seleksie onderwerp was nie, en opbrengste van drie aanplantings wat maandeliks gemaak is, is bereken volgens die dialleelmetode van Jinks & Hayman (1953). Omgewingstoestande soos veroorsaak is deur die drie tye van plant binne dieselfde seisoen het nie slegs (a) die additiewe gene-effekte beinvloed nie, maar ook (b) die rigting van dominansie en (c) die aantal dominante gene, sowel as (d) die gene wat by die nie-allele genewisselwerking of epistase betrokke is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/sajags/9/3/AJA05858860_240
1966-09-01
2020-04-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error