1887

oa South African Journal of Agricultural Science - Invloed van verskillende speenouderdomme op groei, puberteit en wolproduksie van Merino-ooilammers.

Volume 9, Issue 3
  • ISSN : 0585-8860

 

Abstract

Om die invloed van speenouderdom op groeitempo, bereiking van puberteit en wolproduksie te bepaal, is 32 Merino-ooilammers met geboorte, op 8, 16 en 24 weke gespeen. Die lammers wat met geboorte gespeen is, is op volroommelkpoeier grootgemaak. Die groeitempo van die lammers is slegs gedurende die eerste twee weke na speen gestrem. Speenouderdom het blykbaar geen invloed uitgeoefen op die ouderdom waarop puberteit bereik is nie. Die vaggewig, hoeveelheid skoon, droe wol en wolonsuiwerhede het geen nadelige invloed getoon toe die lammers op 'n gemiddelde ouderdom van 26 weke geskeer is nie. Wolveseldikte is ook nie nadelig belnvloed nie. Die vroegspeen van ooilammers kan blykbaar sonder nadelige gevolge in die praktyk toegepas word, mits aan die nodige voedingsvereistes voldoen word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/sajags/9/3/AJA05858860_244
1966-09-01
2020-04-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error