1887

oa South African Journal of Agricultural Science - Uitwerking van stikstof- en kaliumbemesting op oonddroogtabak geproduseer in swart kleigrond.

Volume 9, Issue 3
  • ISSN : 0585-8860

 

Abstract

Plantjies van die kruising Vamorr X Yellow Mammoth, Fh is op 'n ouderdom van ses weke in potte met swart kleigrond geplant. Die behandelings het vier peile van stikstof en drie peile van kalium ingesluit en is aangewend om die uitwerking van hierdie twee elemente op die ontwik' keling en samestelling van oonddroogtabak te bestudeer. Alhoewel geen betekenisvolle verskil in planthoogtes voorgekom het nie, het stikstofbemesting wei die totale plantgewig, wortelgewig, stronkdeursnee en blaargroottes laat toeneem. Die gevolg : was 'n verdunning van chemiese sames telling van die plant. Die groter opname van fosfor en kalium by die swaarder stikstoftoedienings word toegeskryf aan die groter absorpsie-oppervlakte van 'n sterker ontwikkelde wortelstelsel: Swaarder kaliumtoedienings het nie stikstof se nadelige effek op kwaliteit van die oonddroogtabak geelimineer nie, selfs nieteenstaande 'n hoer kaliumopname nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/sajags/9/3/AJA05858860_249
1966-09-01
2020-04-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error